Just Imagine Properties vier vanjaar hul 5de bestaansjaar.
Die Dinamiese Firma het hul merk gemaak in die Bloeitydperk van die Eiendoms Bedryf sowel as die onlangse Resessie en word met telkemale met lof aanbeveeldeur oud kliente. Just Imagine Eiendomme word geag as die 1ste Keuse Firma in die volgende Woon Areas: Montana Park, Montana Tuine, Zambezi Country Estate, Bougainvillea, Rose Acres, Green Acres en die Montana Area.
Die vindingryke Firma gee Uitstekende Diens en gebruik die nuutste Tegnologie en Bemarkings Metodes wat insluit:
Die Just Imagine Multi Media CD, die Just Imagine Bemarkings Borde by Winkel sentrums, Bloodstelling op meer as 100 Webwerwe, “Theo’s Mobile Office...” Asook vele meer. |
|