NameTheo Erasmus
Telephone No0823497641
E-mail AddressEmail Agent
Operating AreaMontana Park Specialist Zambezi Country Estate Specialist
NotesJust Imagine Eiendomme stel Bekend... Theo is die Prinsipaal en Eienaar van Just Imagine Eiendomme. Hy is onlangs aangewys as een van die TOP 3 Prinsipale in Pretoria deur IEASA (Instituut van Eiendoms Agente) Hy is Die Eiendom Spesialis in Montana Park en Zambezi Country Estate. Theo s: "Ons by Just Imagine Eiendomme is ontsettend opgewonde oor die Toekoms! Die Noord Ooste van Pretoria word geteiken as die "Zone of Choice" in Tshwane. Dit beteken dat die grootste gedeelte van hul ontwikkels begroting in die area geinvesteer word! Boonop het die Agentskap onlangs baie uitgebrei met verskeie Top Klas Mense wat by die Just Imagine Familie ingeskakel het. Professionele Diens en Kliente tevredenheid is vir ons ontsettend belangrik! Vir Theo is n kwaliteit - gebalanseerde lewe kardinaal. Hy s : Ek het baie dank verskuldig aan my vrou Erika vir haar liefde en ondersteuning deur die jare! Kwaliteit tyd saam met familie en tyd vir oefening is ook n prioriteit vir my. Ons toer graag die wreld gunsteling bestemmings is Amerika, Itali en Namibia. Theo was ook n kranige rugby speler op sy dag. Hy was 1ste span kaptein van Afrikaans Hor Seunsskool in 1997 wat die Beeld Trofee gewen het asook die Blou Bulle se onder 21 speler van die jaar en kaptein! Deesdae geniet hy Crossfit oefeninge en speel graag Muurbal of Tennis.
Picture