NameBarthlo Barnard
Telephone No0823033602
E-mail AddressEmail Agent
Operating AreaAnnlin Security Estates Specialist Sinoville Security Estates Specialist
NotesJust Imagine Eiendomme stel bekend... Barthlo Barnard spesialiseer in die Verhurings mark in die Noord Ooste van Pretoria en is jou "Go to Guy" sou jy wou Huur of jou eiendom wou Uitverhuur. Hy en sy span bied uitstekende Professionele diens! Just Imagine Letting poog om n Professionele, dog Persoonlike band met die huurder asook die verhuurder te h. By Just Imagine Eiendomme is elke klient belangrik geag en word u beskou as nie net nog n nr nie... Barthlo het n passie vir verkope en goeie dienslewering. Hy het ook baie jare se ondervinding in die restaurant bedryf en daar was dit van kardinale belang om elke Klient soos Familie te laat voel. "Customers become Regulars and Regulars become Friends" Barthlo fokus ook op die verkope van eiendomme in Sekuriteits Komplekse in Annlin en Sinoville en adviseer graag beleggers en eerste kopers oor die beste kopies wat beskikbaar is. Bel vir Barthlo en praat gerus met hom oor u eiendom.
Picture