NameManie Loots
Telephone No0795220451
E-mail AddressEmail Agent
Operating AreaMagalieskruin Security Estate Specialist Wonderboom Security Estate Specialist
NotesJust Imagine Eiendomme stel bekend... Manie Loots is n 24 jarige passievolle man met groot doelwitte en drome wat hy wil bereik. Hy is onlangs getroud en opgewonde oor die toekoms. Manie is vol Entoesiasme en Energie. Hy is die Eiendom Spesialis in Magalieskruin en Wonderboom area as en fokus intensief op Meenthuise, Sekuriteits-dorpe en Komplekse. Hy is n spontane jong man wat weet hoe om te Verkoop en met die het hy in n rekord tyd groot sukses behaal! Manie is n besigheidsman wat iets nuut bring na die tafel en hy is n groot aanwins vir Just Imagine Eiendomme. Ek gee al die eer aan Jesus vir my sukses wat ek tot dus ver behaal het. Dit is n groot voorreg om deel te wees van die Just Imagine Span. Just Imagine Eiendomme is die Springbok Span van die Eiendoms Bedryf. Net die Beste kan deel word van Just Imagine. My sterk punte is sonder twyfel my onderhandelings vermo en om die koper se aanbod op papier te kry verduidelik Manie. Manie was ook n goeie Rugby speler op sy dag. Hy het in 2013 deelgeneem aan die Studente Rugby League Wereld Beker waar hy die voorreg gehad het om Suid Afrika se nasionale span te verteenwoordig. Hy het Bemarking deur UNISA gestudeer en as Bemarking Bestuurder gewerk voor hy besluit het om sy vermo om te verkoop na die Eiendom mark toe te vat. Manie se rede waarom hy die beroep as n Eiendom Spesialis gekies het? Dit was as gevolg van Theo Erasmus, Prinsipaal en Eienaar van Just Imagine Eiendomme. Theo is n dinamiese man wat Leierskap uitstraal. Theo het potensiaal in my raak gesien en ek het besluit om die geleentheid met albei hande aan te gryp! Meeste van my kennis oor die eiendomme het ek by Theo geleer. Ek is ook toegelaat om my eie inisiatief en insette te lewer wat tot op hede bygedra het tot ons sukses resep! In sy vrye tyd lees Manie graag boeke. Hy s: "To Succeed you have to Read. Wat hou die toekoms in vir Manie? Ek is soos n kind opgewonde oor wat die toekoms by Just Imagine Eiendomme! Ek kan sien hoe ons die Noord van Pretoria Domineer met ons Stylvolle en Proffessionele Diens. Wat die Toekoms inhou, gaan afhang van hoe groot ons Droom en ek Droom GROOT!"
Picture