NameJohan Botha
Telephone No0837782731
E-mail AddressEmail Agent
Operating AreaMagalieskruin Houses Specialist Wonderboom Houses Specialist
NotesJust Imagine Eiendomme stel Bekend... Johan Botha is n 29 jarige Familie Man met n groot Liefde vir die Lewe. Hy is al 7 jaar Getroud en het drie kinders. Mense s Johan is met n Goue Lepel gebore want alles waaraan hy vat verander in n Sukses. Johan reken eerder dit is Guns van sy Hemelse Vader. Hy is die Eiendom Spesialis in Magalieskruin en Wonderboom area en fokus intensief op los staande Residensile Eiendomme. Johan is lief vir die Eiendomsmark en het groot toekomstige Ontwikkelings planne. Johan se sukses l ook in die feit dat hy baie gesteld is op klintediens en goeie terugvoer aan sy klinte. In n rekord tyd het Johan baie verkope gehad in sy spesialis area. Weg van die werk geniet Johan Avontuur Aktiwiteite en het n liefde vir motorfietse, staproetes, visvang, oefen en tyd saam met die familie. Johan is n gegradueerde Bedryfs Ingenieur met n Honneurs graad as ook n Internasionale Projek Bestuur Sertifisering. Hy verstaan van projekte en het 7 jaar spesialiseer in die Mynbou industrie. Johan is baie positief oor die toekoms en sien uit na die volgende jare saam met die Beste Eiendoms Maatskappy in Pretoria.
Picture